|
|
| Botha - Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels. |
| Conradie - Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag. |
| Du Preez - Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas. |
| Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika - Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels. |
| Gouws - Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid-Afrika. |
| Grewar - Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis. |
| Kielie-kielie, soek só jou familie! - G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde. |
| Lochner - Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters. |
| Murray - Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis. |
| Myburgh - Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's. |
| Nieuwoudt en Scheepers - Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis. |
| Olwagen - Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland. |
| SAGenealogie - Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie. |
| Serfontein - Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen. |
| Steenkamp - Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika. |
| Swart - Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste. |
| Van Rooy - Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika. |
| Van Rooyen - Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's. |
| Vermaak - Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe. |
| Vermeulen - Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste. |
The content of about Naslaan Genealogie is based on the Open Directory Project and has been modified and powered by FarODP - Free Online Games