|
|
|
| AnTWoord - Apologetiekdiens met antwoorde op vrae soos wetenskaplike kwessies, algemene kwelvrae en godsdienstige sake. |
| Blye Versekering - Bemoediging vir mense wat moedeloos is, pyn verduur of moeg gestry is. Ontvang daagliks 'n Bybel-stukkie. |
| Calvinistiese poslys - Interdenominasionele poslys vir gesprekke oor geloofsake. Openbare argief van boodskappe. |
| Church Zone - M-Web se gratis webwerwe vir Suid-Afrikaanse gemeentes van alle kerke. |
| Die Gelofte - Die Bloedrivier-Voortrekkergelofte by die Ncomerivier, KwaZulu-Natal, in Afrikaans en Nederlands. |
| Dominee.co.za - Hulpbronne vir gereformeerde predikante. Bybelstudies, belydenisskrifte, gemeentesake, wetenskaplike artikels, preekargief, en forum. |
| Door of Hope - Afrikaanse nuusbrief van die Christian International Mission. Teken in of gee bydraes. |
| Eer Aan God Alleen - Christelike blad met e-boeke, blad vir lesers en skrywers, en iets oor hul werk in Alaska. |
| Esra Instituut - Liggaam wat hulle beywer vir reformasie van gesin, kerk en burgerlike owerheid in Suid-Afrika. Inligting oor nuusbrief. |
| Geanker in Christus - Allerlei inligting vir christene oor die Bybel, geloofskrisisse en pastorale hulp. |
| Groepkursus oor 1 Johannes - Communications Ministries Network se Afrikaanse bybelstudie, aflaaibaar in MS Word-formaat. |
| Henk en Rina Jansen van Nieuwenhuizen - Allerlei geloofsartikels. |
| 4Him - Afrikaanse christelike werf met gebedsversoeke en godsdienstige artikels. |
| Jakob Lorber - Biografie en bespreking van dié negentiende eeuse profeet. |
| Jesus wie? - Inleiding tot Jesus as godsdienspersoon. Vier geestelike wette, inligting oor die Jesus-film, en 'n boekie oor die Heilige Gees. |
| Kwasizabantu - 'n Viertal Afrikaanse bladsye oor dié sendingstasie in KwaZulu-Natal. |
| Nuwe Wêreld Sending Dunamis Universiteit - Kollege wat diplomas en grade in teologie, besigheids- en gemeenskapsontwikkeling bied. Tweetalige werf met foto's en algemene inligting. |
| Op die Snykant - Nieamptelike werf van Cutting Edge Ministries se teorieë oor Bybelse profesieë oor die nuwe wêreldorde. Inligtingsbladsye, webskakels en kontakbesonderhede. |
| Openbaring van Johannes - Poging om die Bybel-boek Openbaring verstaanbaar te maak met vers-vir-vers-toeligting. |
| SA Christen - Webwerf vir Suid-Afrikaanse christene. Tweetalig met verskeie afdelings in Engels. |
| Sermoen - Bobby Loubser se preekargief. Webskakels vir Ou en Nuwe Testamentiese bronne. |
| Theophil-artikels - Gratis artikels vir die Theophilos-bybelprogram, deur verskeie skrywers. |
| Truth Exposed - Algemene inligting en gespreksforum oor apologetiek, teologie, toewyding, skepping teenoor evolusie, en eindtye. Tweetalige webwerf. |
| Visnet - Christelike perspektief op selfmoord. Bespreking van bekende figure se selfmoorde. |
| Voice of Prophesy Bybelskool - Geleë in Kaapstad. Gebedslys, geskiedenis, kursusse, personeel, studente en uitreikaksies, en kontakbesonderhede. |
The content of about Godsdiens Christen is based on the Open Directory Project and has been modified and powered by FarODP - Free Online Games